In Kuier se eerste uitgawe van 2026 kry getroue Kuier-lesers ’n spesiale 68-blad gebedsboek, Kuier Gebed, om jou koersvas en sielskos te gee vir die nuwe jaar wat voorlê. Kuier Gebed is propvol inspirasie en raad en deel getuienisse van onder meer pastoor Jonathan Rubain en sy dogter, Mingus, en die Kelders van Geheime-ster Angelo…
In stock