Kuier 20 Julie 2023

R27.00

Kuier is ’n tweeweeklikse tydskrif met hart en siel wat iets bied vir die hele gesin.

In stock

Categories: , Brand: Kuier

Description

Kuier is ’n tweeweeklikse tydskrif met hart en siel wat iets bied vir die hele gesin. Ons visie is om ’n verskil in ons lesers se lewens te maak deur hulle die platform te gee om húl stories op húl manier te vertel. Die tydskrif is  propvol inspirerende stories oor gewone mense wat ondanks talle struikelblokke, ’n sukses van hul lewe maak.  Kuier streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle in die gemeenskap. Ons gee ook raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos.

Additional information

Weight 0.9 kg
Media Issue

KUIA000351

Media Product

KUIA