Kuier Combo, Hare 2024

R49.00

Kuier se nuwe Hare KuierCombo vier hare in al sy glorie. Die tydskrif bevat inspirerende haarreise, hope raad om jou kroon gesond en glansend te hou, en die moets en moenies van haarsorg vir oud en jonk.

In stock

SKU: 977222508600824038 Categories: , , , Tag: Brand: Kuier

Description

Kuier se nuwe Hare KuierCombo vier hare in al sy glorie. Die tydskrif bevat inspirerende haarreise, hope raad om jou kroon gesond en glansend te hou, en die moets en moenies van haarsorg vir oud en jonk.

Oorweeg jy die “big chop”, of net ’n nuwe haarkleur of do? Dan beter jy dié tydskrif kry. Dit bevat al die groot trends van 2024, wys watter kapsel pas by jou gesigvorm, en talle bekendes soos die Suidooster-aktrise Vashti Prins en die Arendsvlei-ster Crystal-Donna Roberts deel hul journeys met hul hare. Talle vroue deel hul roerende haarverlies-journeys weens siekte en bekende manne, soos die Suidooster-ster Irshaad Ally, maak ook oop oor hul reis met bles word. En wat is ’n hare-tydskrif sonder lekker pryse? Daar is 10 eksklusiewe Cantu-geskenkpakke ter waarde van R1 500 elk op die spel.

Additional information

Weight 0.11 kg
Media Issue

KRCA000038

Media Product

KRCA