Kuier Combo Kreatief 2022

R45.00

KuierCombo Kreatief is hier! Kom herontdek of verfyn jou kreatiewe kant met allerhande projekte wat jy in die gemak van jou eie blyplek kan maak.

Out of stock

Category: Brand: Kuier

Description

KuierCombo Kreatief is hier! Kom herontdek of verfyn jou kreatiewe kant met allerhande projekte wat jy in die gemak van jou eie blyplek kan maak. Ons voorbladster, die borrelende Tracey Lange, vertel oor die breiprojek wat sy begin het. Drie kunstenaars deel hul idees vir wat jy nou met jou maskers kan maak.

In hierdie uitgawe neem ons ook afskeid van die kreatiewe Aleit Swanepoel en deel van sy wenke vir ’n suksesvolle funksie. Daar is hope inspirasie vir ieder en elk om hul kreatiewe kant behoorlik te laat blom!

Additional information

Weight 0.108 kg
Media Issue

KRCA

Media Product

KRCA000031