Kuier/Suidooster Kalender 2025

R30.00

Dis ’n Suidooster-ding! Kry nou Kuier se vuurwarm 2025-kalender met die sterre van die gewilde sepie Suidooster. Talle bekende gesigte van Ruiterbosch pryk in die kalender – van Eden Classens (Justin) en Craig Adriaanse (Gary), tot Lauren Joseph (Zoë) en Irshaad Ally (Rhafiek). As jy ’n fan van Suidooster is gaan jy beslis nie dié…

In stock