Landbou Boerekos 20

R88.00

Ons vier ons 10de verjaardag met ‘n spesiale uitgawe van Landbou Boerekos winter 2022. Smul aan die allerbeste winterkos – van vullende sop, bredies, kerriekos, pasta en pastei tot die heerlikste warm en soet winterpoeding.

Category: Brand: Landbouweekblad

Description

Ons vier ons 10de verjaardag met ‘n spesiale uitgawe van Landbou Boerekos winter 2022. Smul aan die allerbeste winterkos – van vullende sop, bredies, kerriekos, pasta en pastei tot die heerlikste warm en soet winterpoeding. Ons eet uit klassieke kosromans, kook en kuier saam met wynmakers uit die beeldskone Durbanville-wynvallei en kook en bak met die beste, varsste plaasprodukte, van beet en botterskorsie tot granate en purper nastergal.

Additional information

Weight 0.249 kg
Media Issue

LBKA

Media Product

LBKA000021