Landbou Vee No 9

R55.00

Lees in hierdie uitgawe hoe Suid-Afrikaanse veeboere ten spyte van verskeie probleme, soos bek-en-klouseer, aanhou om met die beste boere ter wêreld mee te ding.

Category: Brand: Landbouweekblad

Description

Lees in hierdie uitgawe hoe Suid-Afrikaanse veeboere ten spyte van verskeie probleme, soos bek-en-klouseer, aanhou om met die beste boere ter wêreld mee te ding. Daar is artikels oor boere wat in die afgelope jaar prestasies behaal het, wenke van boere oor hoe om meer wins te maak en doeltreffender te boer, markvooruitsigte vir verskillende bedrywe, boereplanne, inligting oor die jongste tegnologie, en lekkerlees-artikels, soos oor die oud-Vrystater wat suksesvol in Paraguay boer.

Additional information

Weight 0.22 kg
Media Issue

LBVA

Media Product

LBVA000009