Landbouweekblad 30 Mei 2024

R65.00

Van April 2023 verskyn Landbouweekblad tweeweekliks – sterker nuus en aktuele ontledings, artikels met vleis, inspirerende leefstylstories en bedryfsinligting wat jy nêrens anders kry nie.

In stock

Brand: Landbouweekblad

Description

Van April 2023 verskyn Landbouweekblad tweeweekliks – sterker nuus en aktuele ontledings, artikels met vleis, inspirerende leefstylstories en bedryfsinligting wat jy nêrens anders kry nie. Met heelwat ekstras soos tegnologiefokusse, Trots SA-ondernemings, konsultante, insetverskaffers en veilingspesialiste hou ons namens jou ons oor op die grond. Geloofwaardige inligting, kenners wat hul veld ken en groot én klein boere wat onder die beste ter wêreld tel, verseker dat Landbouweekblad steeds die voorste keuse is van boere, bedryfslede en almal wat geïnteresseerd is in die oorsprong van kos. Boer steeds vooruit saam met Landbouweekblad. Ook op Landbou.com beskikbaar.

Additional information

Media Issue

LBWA001330

Media Product

LBWA