Landbouweekblad Innovasie 2025

R95.00

In hierdie uitgawe van Landbouweekblad – Innovasie: Meer geld in boere se sak – Vleisuitvoerplan van miljarde rande. Koolstofkrediete – só werk dit. Groter opbrengste met minder insette – Dís hoe dié boere dit regkry. Herlewingslandbou – G’n kortpaaie, maar nou makliker om te begin, Wortels! – Jou beste werktuig, Beeste verras in wingerde. 15…

In stock