
In hierdie uitgawe van Landbou Innovasie: 10+ Top-boereplanne – Plastiekkanne keer waterskade aan heinings. Bestry knaagdiere sonder gif, Omskep indringerbosse indroogtevoer + vele meer; Boere vertel – ‘Sonder dié tegnologie kan ons nie klaarkom’. Jongooiklubs – Die stille revolusie in skaapteelt. Herlewingslandbou – SA geenbewerkingswerktuie oorheers mark + Noordwes-graanboer se wow-oomblik met dekgewasse en G’n…
In stock