Landbouweekblad Tegnologie #3

R78.00

it dek van doeltreffende watergebruik en -opberging, vernuwings rakende gronden plantgesondheid, die kartering van grond vir besparing op insette en vir hoër opbrengste tot wisselende grondbewerking.

In stock

Categories: , Brand: Landbouweekblad

Description

Dit dek van doeltreffende watergebruik en -opberging, vernuwings rakende gronden plantgesondheid, die kartering van grond vir besparing op insette en vir hoër opbrengste tot wisselende grondbewerking. Ons kyk ook na die jongste landboumasjinerie (soos ACO-trekkers wat ’n nuwe baadjie kry as presisie-reuse), ’n plaaslike vervaardigde robot wat onder meer bessies in rye kan vervoer, die voordele van dekgewasse in wingerde en die gebruik van tegnologie om veekuddes te verbeter.

Additional information

Weight 0.22 kg
Media Issue

LBHA000004

Media Product

LBHA