SIGN UP FOR OUR NEWSLETTER AND GET 10% OFF YOUR FIRST PURCHASE OVER R400. SIGN UP NOW
Lees in die jongste uitgawe van Landbou Vee watter neigings veeboere moet dophou en wat in die komende jaar vir die rooivleis-, wild- en veselmark verwag kan word.
In stock
Lees in die jongste uitgawe van Landbou Vee watter neigings veeboere moet dophou en wat in die komende jaar vir die rooivleis-, wild- en veselmark verwag kan word. Boere en kenners gee wenke vir alles van die beste teelpraktyke tot dierevoeding, weiveldbestuur en herlewingslandbou. Suid-Afrika se entstofkrisis en die planne wat die private sektor maak om sake te beredder, kom ook in die kollig. Soos altyd is daar artikels oor bees-, skaap- en varkboere wat sukses behaal. Lees verder oor twee beesrasse wat ideaal is om geld van die veld af te maak.
Weight | 0.2 kg |
---|---|
Media Issue | LBVA000010 |
Media Product | LBVA |