Hierdie pretboek beloof ure se vermaak! Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels wat jou maats sal laat kopkrap. Hier is ook vreemde feite waarmee jy selfs jou onderwyser sal laat les opsê. Prettige speletjies sal jou, jou familie en jou skoolmaats van verveling red.
Out of stock