Liewer as lig – Juanita Aggenbach

R300.00

Schalk se lewe begin uitmekaar val: sy vriende vermy hom en hy weet nie hoe om die kloof tussen hom en Leah te oorbrug nie. Uiteindelik ontdek Leah en Schalk om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.