Lugbraaier, Herman Lensing

Original price was: R350.00.Current price is: R315.00.

Is jy op soek na geurige geregte wat vinnig en maklik is om aanmekaar te slaan? Verken dan die wonderwêreld van die lugbraaier saam met die sjef en kosskrywer Herman Lensing en ontdek waarom dié veelsydige toestel jou nuwe beste vriendin is.

Out of stock