Meer van U, Heer (Dagstukkies deur Farren Cloete)

Original price was: R260.00.Current price is: R208.00.

Na die sukses van Farren Cloete se eerste boek, gesels die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en bekende TikTok-ster oor alles wat vroue se harte diep raak en ons daaglikse lewe beïnvloed. Hierdie 150 dagstukkies sal jou lei om elke dag meer bewus te wees van die Here se teenwoordigheid.