Met my rooi rok voor jou deur – Audrey Blignaut

R350.00

Dié omvangryke keur bring Blignaut beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Sy skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is.

In stock