SIGN UP FOR OUR NEWSLETTER AND GET 10% OFF YOUR FIRST PURCHASE OVER R400. SIGN UP NOW
Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys. Hoe kan sy nee sê? Dis ’n uitstekende storie. En as ’n voormalige swemkampioen met ’n paar geraamtes in haar…
Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys.
Hoe kan sy nee sê? Dis ’n uitstekende storie. En as ’n voormalige swemkampioen met ’n paar geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet dat die skuldige nog op vrye voet is . . .