Ontvoer – Constant van der Merwe

Original price was: R350.00.Current price is: R280.00.

Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig onmiddellik agterna. Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red voordat dit te laat is?

Out of stock