Palawa Pop

R230.00

Palawa die kameelperdpop is ’n lieflike maatjie vir enige kind. Kinders kan haar avonture in die aanlyn kinderprogram Die Babbelbende op huisgenoot.com volg.

Out of stock

Categories: , Brand: Huisgenoot

Description

Palawa die kameelperdpop is ’n lieflike maatjie vir enige kind. Kinders kan haar avonture in die aanlyn kinderprogram Die Babbelbende op huisgenoot.com volg. In dié prettige, leersame videoreeks kuier Palawa en haar maats heerlik saam terwyl hulle interessante dinge uitvind en leer. ’n Nuwe storie oor Die Babbelbende verskyn ook elke week in Huisgenoot. Kyk die reeks, lees die stories – en verwarm jou kind se hart met hierdie oulike Palawa-pop!

Additional information

Weight 0.1 kg
Media Issue

Palawa

Media Product

Palawa