Kom saam met Rocco op ‘n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle nagroetine op ‘n prettige manier ervaar – van speelgoed opruim en melk drink, tot tande borsel en stories deel. Só leer hulle ‘n eenvoudige slaaptydroetine. Dis die perfekte boek vir kinders wat ‘n bietjie ekstra aanmoediging (en baie meer pret) nodig…