Roulette – Sydney Gilroy

R320.00

In September 1998 vertrek die vier Ludick-sibbe en drie maats na Ballito. Net die drieling en hul vriende keer ’n week later terug. Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug na die onopgeloste dossier. Om die moordenaar te stuit, moet hy agter die kap van die byl kom…