Sarie Gesond

R110.00

Die lente bring vernuwing – nie net in die natuur nie, maar ook vir ons eie siel en welstand. In die splinternuwe uitgawe van #SARIEgesond straal die lewenslustige Anzél Rabie van Anzél in die Boland-faam.

In stock

Categories: , , , Brand: Sarie

Description

Die lente bring vernuwing – nie net in die natuur nie, maar ook vir ons eie siel en welstand. In die splinternuwe uitgawe van #SARIEgesond straal die lewenslustige Anzél Rabie van Anzél in die Boland-faam.

 

Lees ook oor sangeres Lynelle Kenned wat vertel hoe sy eers in die middel van haar loopbaan haar eie verhaal leer ken het. Een wat haar sou afbreek én weer herbou.

 

Ook in dié uitgawe, propvol #SARIEinspirasie:

 

– Ons kuier by voormalige SARIE-redakteur, Lizette Rabe, en gesels oor haar topverkoper-kinderboek wat ’n mens leer hoe om met ’n sagte hart te lewe.

– Ons wys vir jou hoe om jou stres weg te strek en hoe om iemand by te staan wat deur ’n uitdagende tyd gaan.

– Pinkies in die lug! Ons sit aan vir teetyd en kyk watter tees watter gesondheidsvoordele inhou

– Kosstilis Elmarie Berry deel ’n paar resepte uit haar kookboek, ‘Kosbaar’, en ons kyk ook na die nuwe gier waaroor almal gons: Kollageen.

– En nee, ons skiet nie spek nie. Hier is selfs ’n artikel oor mense met ’n otjie as troeteldier.

 

Dít, en nog vele meer in die jongste uitgawe van SARIE Gesond.

Additional information

Weight 0.27 kg
Media Issue

SGEA000008

Media Product

SGEA