Description
Ook in dié uitgawe, propvol #SARIEinspirasie:
– #SARIEvoorbladgesig: Kyk wie ons top-30 is. Het jy dié lys gehaal?
– Ons wys ook vir jou wie ons #SARIEBruid van die Jaar is!
– Augustus is Vrouemaand en ons gesels met ’n klomp vroue wat verras, woeker en ispireer
– Kleur kraai koning in dié uitgawe
– Vir #BakEnBrou gebruik Herman Lensing 5 bestanddele in hul mooiste kleure
– Op die #SARIEmode-blaaie bring ons kleur terug in jou lewe met energieke rooi, warm geel en kalm blou
– Nataniël vertel oor sy ervarings by ’n begrafnis
– Ons kyk ook wat maak ’n verhouding toksies en sê dán stap jy weg
En vele, vele meer!