SIGN UP FOR OUR NEWSLETTER AND GET 10% OFF YOUR FIRST PURCHASE. SIGN UP NOW
’n Koekblik soos dié waarmee ons grootgeword het. Kry nou jou eie mooi SARIE-koekblik terwyl voorraad hou! Jy kan die blik joune maak – of as Kersgeskenk gee. Die SARIEmooi-blik herhaal die treffende wit en blou en is geïnspireer deur oorspronklike sketse van die Kaapse blommeryk.
Out of stock