SARIE Koekieblik met bestandele

R290.00

Koekies bak met SARIE is maklik, want ons het van die werk reeds vir jou gedoen. Voeg net die twee mengsels in die blik bymekaar en ’n paar vars bestanddele uit jou kombuis daarby, en siedaar! Die geure van neute, droëvrugte en sjokolade gaan jou kombuis vul. Alles verpak in ’n nostalgiese blik wat inspirasie uit die Kaapse blommeryk en uit die Delftse ontwerpstyl put.

Category: Brand: Sarie