Sarie Kookklas 2024/25

R135.00

In hierdie uitgawe van Sarie Okkasie – Kook klas: Spesiale bêreboek – 75 resepte + tegnieke; Leer stap vir stap saam met Herman. Sit aan jou voorskoot, maak vol jou glas, en kom laat ons begin! Bak die beste suurdeegbrood, Maak self pasta, Hoenderpastei & bobotie-braaipaai, Souse: karamel tot hollandaise, Trifle, sjokolademeringuekoek & sitrus-tiramisu, Pap…

In stock