Sarie Kos Lente 2023

R105.00

In hierdie uitgawe van Sarie Kos: 65+ Pasmaats vir jou lentetafel – Groente – dis ‘n fees, SA se lekkerrr sous – Chakalaka – Braaibroodjies met skop, Reënboogrys, Anderste paptert. 12 Vrae met Kokkedoor se Tjaart – ‘Vreugde en liefde op een bord kos…’, Onthou jy nog Sondag se bederf? – Braai-aartappels in skaapvet, Slaphakskeentjies, Koperpennieslaai, Regte sousbone, Soetwortels en Gooi kole! – Bring jou tjops én braai die bykosse.

In stock

Category: Tag: Brand: Sarie

Description

In hierdie uitgawe van Sarie Kos: 65+ Pasmaats vir jou lentetafel – Groente – dis ‘n fees, SA se lekkerrr sous – Chakalaka – Braaibroodjies met skop, Reënboogrys, Anderste paptert. 12 Vrae met Kokkedoor se Tjaart – ‘Vreugde en liefde op een bord kos…’, Onthou jy nog Sondag se bederf? – Braai-aartappels in skaapvet, Slaphakskeentjies, Koperpennieslaai, Regte sousbone, Soetwortels en Gooi kole! – Bring jou tjops én braai die bykosse.

Additional information

Weight 0.34 kg
Media Issue

SRKA000076

Media Product

SRKA