Sarie Kos Lente/Somer 2026/27

R170.00

In hierdie uitgawe van Sarie Kos: Somerfees – Bykosse met pampoen, planne met pork belly, piesangbrood tot potkool oor die kole, stroopsoet met pruime; Onthou jy… Koue vleis en slaai – Lamsboudflenters, Hoenderrol & skyfies beesvleis, Oorskiet op ’n broodjie, met mosterd. Daai soet! – Ouma se pondkoek, Vrugtejellie met vla. MSG in jou kos…

In stock