Sarie Kos Somer 2024

R105.00

In hierdie uitgawe van Sarie Kos: Sjokolade – 17 bladsye – Die storie, die kuns, die resepte! Begin 2024 bekostigbaar en maklik 10 weeksdagetes, 7 bestanddele; SA se ster – ‘n Knertsie Maroela sit skop in ons gunsteling-poedings. Hallo Somer! – Tee, ja, met hope ys en Kookklas – Kaaskoek ryk & lekker – uit die yskas, uit die oond, sout vir jou kaasbord en Kook in seisoen met waatlemoen, pruime, tamaties en bessies.

Out of stock

SKU: 978062038395024077 Category: Tag: Brand: Sarie

Description

In hierdie uitgawe van Sarie Kos: Sjokolade – 17 bladsye – Die storie, die kuns, die resepte! Begin 2024 bekostigbaar en maklik 10 weeksdagetes, 7 bestanddele; SA se ster – ‘n Knertsie Maroela sit skop in ons gunsteling-poedings. Hallo Somer! – Tee, ja, met hope ys en Kookklas – Kaaskoek ryk & lekker – uit die yskas, uit die oond, sout vir jou kaasbord en Kook in seisoen met waatlemoen, pruime, tamaties en bessies.

Additional information

Weight 0.31 kg
Media Issue

SRKA000077

Media Product

SRKA