Description
“Op my onlangse besoek aan Frankryk het ek skielik op elke bistro se spyskaart weer gevulde eiers (‘oeufs mimosa’ noem die Franse dit) gesien. Maar nie soos dié wat ek as kind by begrafnisse geëet het nie, nee, met krummels van elke moontlike geur en tekstuur bo-op. Anders, nuut en heerlik!” verduidelik Herman Lensing.
Koop die jongste uitgawe van SARIE KOS om hierdie resep en nog vele ander te kry. Dit is nou op die rakke.