Sarie Kos Winter 2024

R115.00

In hierdie uitgawe van Sarie Kos: Lekker verjaar Sarie – 75 jaar – Ons vier saam! Malvapoeding – Maggie Pepler die skepper van almal se gunsteling – Bak haar oorspronklike resep; Julle’t gesê! – Een blik karamel, 7 maniere; Totsiens, Peter Veldsman – Kosskrywers onthou + Ons sit nog ‘n keer aan. Kom kook Italiaans…

In stock