SARIE Kreatief: Hekel en brei 2022

R115.00

Die jongste uitgawe van SARIE Kreatief is hier!

  • Daar is 40 patrone vir brei en hekel
  • Dié patrone is soos gewoonlik in Engels, soos ons lesers dit verkies
  • Van ’n veelkleurige poncho tot ’n onderbaadjie
  • Vir kinders is daar oulike onesies en prettige speeltruie

Koop SARIE Kreatief vandag vir ure se brei- of hekel-pret!

 

In stock

Categories: , Brand: Sarie

Additional information

Weight 0.23 kg