Sarie Mei/Junie 2024

R110.00

In hierdie uitgawe van Sarie: ‘Ek’s so reg om my vlerke te sprei’ – Cindy + foto’s binne met verloofde Craig Urbani. Wêreldster Taylor Swift herskryf die reëls. Sarie voorbladgesig 2024 – Hulle’t ja gesê! – Top 35. Eksklusief – John Steenhuisen se Terry vertel hartroerend – ‘My ma het ons net nooit weer kom…

In stock