Description
In hierdie uitgawe van Sarie: Wen-wen vir Sarie voorbladgesig – Liza Aiken – ‘Ek’t daai tweede kans gegryp’, 17-jarige Gimmie van die Paarl Sarie Nuwe gesig. Dis Kersfees! – 40+ bladsye Mooiste feestafel, kos, mode, parfuum, geskenke & onthou-stories; Mej. SA Natasha praat oor opgee, en toe haar wén. Rian van Heerden – Slim, snaaks en altyd die underdog en Deon Meyer – Uittreksel uit sy nuwe Leo.