Sarie Okkasie, ByKos 2024

R135.00

In hierdie uitgawe van Sarie Okkasie – Bykos: Lepels vol lekker op jou bord – 65 Resepte, Sterre op jou tafel, pampoen krul van plesier. Gebottel vir later, Groen Geure; Alles sappig rooi. Sondagskottels, Een-is-nooit-genoeg-aartappels, rys, korrel vir korrel. Dis koue slaai, skat!

In stock