Sarie Trou 2024/25

Original price was: R135.00.Current price is: R95.00.

In hierdie uitgawe van Sarie Trou: Bok-held en sy sprankelbruid – Willie & Holly – ‘Kan ‘n man só gelukkig wees!’. Ons kies 60+ droomrokke en dáái tuxedo! So maak jy, sê die kenners – Lugfoto’s, Vere en blomme, Sjampanje-torings, Koue vuurwerk, Middernaghappies. Bekendes haak af! – Kyk hoe maai – Armand Aucamp, Lea Vivier,…

In stock