Sarie Woon Augustus 2022

R156.00

Ná vele omswerwinge, selfs ’n draai in Frankryk, woon die Kaapse binneversierder Lanie van Reenen nou in haar eie gerestoureerde huis op Stanford.

In stock

Categories: , , Brand: Sarie

Description

Ná vele omswerwinge, selfs ’n draai in Frankryk, woon die Kaapse binneversierder Lanie van Reenen nou in haar eie gerestoureerde huis op Stanford. Ashford House, wat herinner aan ’n huis op die Engelse platteland, met ’n skeut Afrika bygevoeg. Ons gesels met Helen Untiedt, mede-eienaar van die vakansieverhuringsagentskap Perfect Hideaways.

Additional information

Weight 0.58 kg
Media Issue

SWNA000016

Media Product

SWNA