Seun is Dana Snyman se rou en onthullende memoir oor dit waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980’s. Dit was die tyd van PW se vinger, die Voëlvry-toer, van AWB-saamtrekke, onderhandelinge oor die oorgang en die laaste snikke van diensplig.
Out of stock