Description
Die Augustus-uitgawe van Tuis is NOU te koop en in dié uitgawe kyk ons na badkamers wat tot in die fynste besonderhede beplan is.
Ons wys sjef Mynhardt se huis vol kleur, en maak ’n draai op Napier by ’n skuurhuis met Franse flair!
In die Tuis-kombuis eksperimenteer ons met umami-geure wat ’n tintel op jou tong sal sit.
PLUS Stel Johané se sagopoeding met ’n whisky-karamelsous op die proef…