Tuis Blokraai #3

R80.00

Oor die jare het Tuis se spesiale blokraaiboeke uiters gewild geraak, en ons derde uitgawe is nou op straat!

In stock

Categories: , Brand: Tuis

Description

Oor die jare het Tuis se spesiale blokraaiboeke uiters gewild geraak, en ons derde uitgawe is nou op straat! Met 100 bladsye vol blokraaie, woordspeletjies, sudoku’s – en vir die eerste keer splinternuwe kriskrasse – is dié uitgawe ideaal vir mense wat hou van ’n lekker breinknoper.

Additional information

Weight 0.22 kg
Media Issue

TUBA000003

Media Product

TUBA