Tuis Des 2022/Jan 2023

R75.00

In hierdie uitgawe van Tuis: Dekor 2023! – Dís die trends + 7-puntplan vir ‘n vars interieur

In stock

Categories: , Brand: Tuis

Description

In hierdie uitgawe van Tuis: Dekor 2023! – Dís die trends + 7-puntplan vir ‘n vars interieur; Klop die hitte – Welige oase op Upington – Leser gee wenke; Al Fresco-kuiers – Seekosslaai, braairibbetjies + fees-pavlova – stap vir stap; Met ‘n saag en verf – Sterstatus vir ’n ou melamienkas; Stanford – ’ n Huis vol vreugde danksy verf & lap; Umtentweni – Ná swoeg en sweet ’n tuiste teen die see; Stilbaai – Kontemporêre vakansieplek teen ’n duin.

Additional information

Weight 0.37 kg
Media Issue

TUIA000215

Media Product

TUIA