Tuis Februarie 2024

R80.00

In hierdie uitgawe van Tuis: Klein maar getrein – Slim planne vir knap ruimtes. Kos – ‘fakeaways’ – Tuisgemaakte wegneemetes! + 5 wenresepte met krummelhoender; Opknap – Leef en werk in net 49m²; Topwenke – Verfris jou dekor in ’n kits; 2 Tuine in die Goudstad – Skep die illusie van ruimte met die regte plante en strukture; Gqeberha – Buitegebou nou knus gesinshuis; Swellendam – Sjarmante hacienda teen die Langeberg en Kaapstad – Kuierwoonstel propvol kuns.

In stock

SKU: 977181098900702224 Categories: , , , Tag: Brand: Tuis

Description

In hierdie uitgawe van Tuis: Klein maar getrein – Slim planne vir knap ruimtes. Kos – ‘fakeaways’ – Tuisgemaakte wegneemetes! + 5 wenresepte met krummelhoender; Opknap – Leef en werk in net 49m²; Topwenke – Verfris jou dekor in ’n kits; 2 Tuine in die Goudstad – Skep die illusie van ruimte met die regte plante en strukture; Gqeberha – Buitegebou nou knus gesinshuis; Swellendam – Sjarmante hacienda teen die Langeberg en Kaapstad – Kuierwoonstel propvol kuns.

Additional information

Weight 0.27 kg
Media Issue

TUIA000224

Media Product

TUIA