In hierdie uitgawe van Tuis: Kleur terapie – van kleurdeurdrenking tot kalm neutrale skakerings met verf, muurpapier, teëls – kies wat vir jou werk! Tyd vir buite kuier – Karringmelk-calamari, garnaalpilaf en meer! + Rolkoek: g’n pan, g’n probleem. Klein tuintjies – ’n Minmoeitemeesterstuk + ‘My Impressionistiese paradys’. Regruk met flair – Hier’s die wenners!.…
In stock