Tuis Junie/Julie 2024

R90.00

In hierdie uitgawe van Tuis: Styltruuks – 10 Leefruimtes propvol planne. Kos – Op reis met rys – Eksotiese geregte met dié staatmaker. Groen vingers – Erfenishuis kry ontwerpertuin + skep trefkrag met blaarplante; Selfdoen – Nuwe kombuisvloer met stensils & verf; Johannesburg – Elegant dog prakties vir ’n jong gesin. Kaapstad – Prettige pienk…

In stock