Description
In hierdie uitgawe van Opknap: 20+ Splinternuwe projekte. Maak reg & verhuur; Kenners gee raad: Kies die regte gasgeiser, ’n Tussenvlak wat werk, Keer dat ’n binnebraai rook, Vinnige internet
op die platteland en Só lê jy klompiestene. Voor & ná – Kombuise, badkamers, stoepe, huise groot & klein plus Kontakdetail van verskaffers & kontrakteurs.