
In hierdie uitgawe van Tuis Opknap: Regruk met flair – 160 bladsye met die mooiste opknapprojekte – Skep jou droomhuis. Van klompies tot kitkats – Raak kreatief met teëls! – Patrone, vorms, teksture – Al die ontwerptruuks en Hier’s die top-trends – Verfkleure, Afwerkings, Vloere & toebehore + kontakte & verskaffers.
In stock