Tuis September 2022

R75.00

Die September-uitgawe van Tuis is nou te koop en in dié uitgawe gaan ons “off the grid!”

In stock

Categories: , , Brand: Tuis

Description

Die September-uitgawe van Tuis is nou te koop en in dié uitgawe gaan ons “off the grid!”

Ons wys vir jou die mooiste ekovriendelike huise, van Tierpoort buite Pretoria tot Tesselaarsdal in die Overberg – al twee besonderse plekke.Ons kan ook nie ophou kyk na die McGregor-tuin nie, om van die eko-swembad op dieselfde dorp nie te praat nie.

Dié uitgawe bars behoorlik uit sy nate.

Additional information

Weight 0.88 kg
Media Issue

tuia000213

Media Product

TUIA