Tuis September/Oktober 2025

R100.00

In hierdie uitgawe van Tuis: Dopamien dekor – Maak impak met lewendige kleure, patrone, teksture & ‘n tikkie nostalgie. Kos – Alles is beter met kaas! Hand met ‘n plant – Ou plaastuin vernuwe met idees uit Italië + Organiese tuin op ’n eiland in die Oranjerivier. Wellington-opknap – Ingekleur in kontemporêre aardse bruine; Regruk…

In stock