Description
In hierdie uitgawe van Tuis Werf: Ektra dik bêreboek – Jou alles-in-een-tuingids. Kennersraad – Massa-aanplantings, Heinings & vormsnoei, Grondbedekkers, Waterwys keuses, Grond & deklae, Klimplante, Roosgids. Tuintake vir elke seisoen – Saai saad, plant bolle, verdeel jou plante… en meer! Groot én klein – 10 Tuine van regoor Suid-Afrika.